Twente

Die vlag van Twente
Twente in Nederland

Twente is 'n streek in die ooste van Nederland. Die grootste deel val in die provinsie Overijssel (en 'n klein deeltjie in Gelderland). Daar woon ongeveer 584 000 mense (2023). Twente lê (suid)oostelik van Salland (ook Overijssel) en noordelik van die Agterhoek in die provinsie Gelderland.

Enschede is die grootste stad in die streek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search